Found at: http://www.rallystar.co.za/article/articleprint/3238/-1/68/ |
“Nog asseblief” |
Die WP tydrenners het die 2006 seisoen op ‘n hoogtepunt afgeskop met ‘n aanskoulike vertoning tydens die eerste Supertrucks Naeltydren in die Swartland.
Dit is altyd verrassend om te sien hoeveel ondersteuners van die sportsoort uit die niet verskyn langs enige sneldeel en saterdag was geen uitsondering met ‘n goeie aantal toeskouers en deelnemers teenwoordig langs die 4km roete op die plaas Windheuwel.
|
| Wenners - JP Damseaux en Schalk van der Walt |
|
| Jean du Plessis - Lourens Louw - BMW 328 |
|
| Dirkie and Marthilda Boonstra - Nissan Skyline 2.8 |
|
| Andy Haigh-Smith - Dirk Malan - Mitsubishi Lancer 1600 |
|
| Eugene Marais en Paul van Greunen wat die apex bietjie mis ry! |
|
| Gavin Grierson - David Delaney - Datsun 160U SSS - wat amper die draai mis ry! |
|
| Gavin Grierson - David Delaney - Datsun 160U SSS - wat amper die draai mis ry! |
|
| ...en Serge vertel wat hy van die jongmannetjies dink! |
|
| Jon en Doug Williams |
|
| Jaen and Piet Fouché - BMW 325i |
|
| Inus du Plessis - Jacques Theron - BMW 325i |
|
| ..en daar is ook sommer vriendskappe gesluit! |
Harry Giliomee - Fritz Blom - Toyota Corolla 1600 maksimum aanslag!
|
| Kliek om resultate te open. | |
| Kliek om resultate te open. | |